Fri25Sept
Date & Time
Friday, 25 September 2026
16:00 – 20:00
Location
Mosselbaai Rugby Klub @ Van Riebeeck Stadium
📍 Open in Google MapsAbout this event
Maak gereed vir ’n onvergeetlike Rugby Legendes Aand en Wyn Veiling! Kom kuier saam met drie bekende Suid-Afrikaanse rugbylegendes — Anton Leonard, Heyneke Meyer en Wynie Strydom — vir ’n aand vol rugbystories, humor en interessante insigte agter die skerms van professionele rugby. Die aand sluit ook ’n wynveiling in waar unieke wyne opgeveil sal word. 📅 Vrydag, 25 September 2026 🕕 18:00–22:00 🎟️ Kaartjies vanaf R450 👨👩👧👦 Gesinsvriendelik Kom luister na die legendes, lag saam, bied op ’n besonderse wyn en geniet ’n aand in die gees van rugby, vriendskap en gemeenskap
