Oakdale Skuurdans – George
← Happening this week
MusicFri 18 Sept

Oakdale Skuurdans – George

Fri18Sept

Date & Time

Friday, 18 September 2026

16:00

Location

4 Brothers Aartappelstoor

About this event

Kom dans en kuier saam by die Oakdale Skuurdans! Maak reg vir ’n heerlike aand van goeie musiek, lekker kos en egte plaasgemoed by 4 Brothers Aartappelstoor in George. Die aand begin om 18:00 vir 18:30 en jou R300 per persoon sluit ’n heerlike ete met broodtafel, spitbraai en nagereg in. Tafels van 10 is beskikbaar en daar sal ’n kontantkroeg wees. 📅 Vrydag, 18 September 2026 🕕 18:00 vir 18:30 📍 4 Brothers Aartappelstoor, George 🎟️ R300 per persoon ☎️ Kaartjies: Deline – 082 452 3123 Goeie musiek en plaasgemoed – kom kuier en dans saam!

🚨