Inkommersdans
← Happening this week
CommunityFri 18 Sept

Inkommersdans

Fri18Sept

Date & Time

Friday, 18 September 2026

16:30 – 22:00

Location

Blou Kombuis Kleinbrak 2nd Avenue Kleinbrak Rivier

πŸ“ Open in Google Maps

About this event

Trek jou dansskoene aan vir Inkommersdans met Paul Clark! πŸŽΆπŸ’ƒ Kom geniet ’n lekker aand van musiek, dans en kuier by Blou Kombuis in Kleinbrak, met Paul Clark wat sorg vir die musiek. Onder die tema β€œDie songs, wat draai in jou kop” kan jy uitsien na ’n ontspanne aand waar goeie musiek en lekker geselskap bymekaar kom.

🚨